Abstract
Progress during eight years of work in Rhodesia with Rhizobium is presented. 370 of the country's 507 known indigenous species of legumes have been examined for nodulation, and all but 13 found to form nodules. A collection of 573 isolates of Rhizobium, 221 of them from other countries, has been built up on a basis of selecting strains for agricultural use. Results of greenhouse tests of nitrogen‐fixing powers of Rhizobium, and of field‐tests of selected strains, are given. A factory is producing inoculants at the rate of 9000 units a year. A survey has shown virtual absence of field‐failure of these inoculants.
UITTREKSEL
Die vordering wat gemauk is oor ‘n tydperk van agt jaar met werk op Rhizobium in Rhodesië word be‐skryf. Van die land se 507 bekende inheemse peulplantspesies, is 370 vir knoppiesvorming ondersoek en is dit gevind dat met die uitsondering van 13 spesies almal knoppies vorm. ‘n Versameling van 573 Rhizobium‐isolate 221 waarvan van under lande afkomstig is, is opgebou deur rasse vir landboukundige gebruik te selekteer. Die resultate van glashuistoetse oor die stikstofbindingsvermoë van Rhizobium, en van veldtoetse met uitgesoekte Rhizobium‐rasse, word aangebied. ‘n Fabriek in Rhodesië produseer entstof teen ‘n tempo vim 9000 eenliede per jaar en ‘n opname het aangetoon dat hierdie erustowwe feitlik nooit in die veld misluk nie.