Abstract
Uittreksel
Die gebrek aan voer in die semi‐ariede en ariede gebiede van Suid‐Afrika kan aangevul word deur droogte‐voergewasse wat aangepas is om die beperkte vog in hierdie gebiede beter te benut. ‘n Literatuur oorsig in die verband tesame met ‘n volledige bespreking van die aanplant, bestuur, benutting en voedingswaarde van doringlose turksvye (Opuntia spp.) en oumansoutbos (A triplex nummularia), wat tans belangrike droogte voergewasse is, word gegee. ‘n Aanduiding van ander moontlike droogtevoergewasse word gegee.
Abstract
The deficiency of fodder in the arid and semi‐arid regions of the Republic of South Africa can be supplemented with drought resistant fodder crops, which are adapted to make better use of limited moisture in these areas. The‐ literature in this connection is reviewed and a complete discussion follows of the planting, management, utilisation and feeding value of two important drought resistant fodder crops, namely, spineless cactus (Opuntia spp.) and oldman sultbush (Atriplex nummularia). Mention is made of other promising drought resisttmt fodder crops.