Abstract
The main role of vegetation classification in agricultural land utilization is for the planning and management of vegetated areas. For farm planning, rapid, observationally‐based methods are most practical, but for planning at all scales the slower quantitative methods eliminate personal bias and are more readily reproducible. The main role of ordination lies in providing ecological information on plant‐environmental relationships, and inherently it should do so more efficiently than classification. Both ordination and classification provide information of practical value to agriculture.
UITTREKSEL
Die hoofrol van plantegroei‐klassifikasie in landboukundige grondbenutting is vir die beplanning en bestuur van plantegroeibedekte gebiede. Vir plaasbeplanning is vinnige, observasie‐gebaseerde metodes meer prakties, maar vir beplanning op enige skaal elimineer die stadiger, kwantitatiewe metodes persoonlike oordeel en is makliker her‐haalbaar. Die hoofrol van ordening is om ekologiese inligting te verskaf ten opsigte van plantomgewing verhoudings. Inherent behoort dit vir dié doel meer doeltreffend as klassiflkasie te wees. Beide ordening en klassiflkasie voorsien inligting van praktiese waarde vir die landbou.