Abstract
Uittreksel
Vier veldstandtabelle is ontwikkel en kortliks beskryf vir die insameling van gegewens vir ordening van spesies en stande in Mopanie‐veld. Kortliks is aangedui watter tipe gegewens ingewin is en die manier waarop dit gedoen is. Dit is belangrik dat die gegewens van ‘n uitgebreide opname binne ‘n redelike tyd ingesamel kan word. Die tabelle wat ge‐bruik word most die nodige inligting in logiese en sistematiese volgorde verskaf, sodat dit maklik opgesom kan word in ‘n finale standtabel op ‘n kaart wat bewaar word.
Abstract
Four field stand tables for collecting data for the ordination of species and stands in Mopani Veld are described. The type of data and their manner of collection is indicated. It is important that data for an extensive survey be collected within a reasonable time. Stand tables used should record the data in a systematic and logical manner, so that they may be readily summarized in a final stand table on a card which can be filed for future reference.