Abstract
A brief survey of existing methods of milk production in the Republic of South Africa is made, together with an appreciation of the role and importance of established pastures in relation to these. The cost of milk is discussed in relation to two roughage plans; the one being based on ordinarily accepted methods of roughage provision, and the other on roughage produced under intensive methods of grass farming where a high fertilizer regime is employed. High‐producing cows are more economic than low‐producing cows. So too, is a high‐level pasture fertilizing regime, except where cows have a very low inherent production.
UITTREKSEL
‘n Kort oorsig van huidige metodes van melkproduksie in die Republiek van Suid‐Afrika word aangebied tesame met h evaluasie van die rol en belangrikheid van aangeplante weidings met betrekking tot melkproduksie. Die kostes van melkproduksie word bespreek met betrekking tot twee voerregimes, die eerste merendeels die gewone metode van voervoorsiening en die tweede gebasseer op voer wat onder Intensiewe metodes van weidingsbemesting geproduseer word. Hoogproduserende koeie is meer ekonomies as laagproduserende koeie. So ook is ‘n intensiewe weidingbe‐mestingsprogram, behalwe waar koeie ‘n baie her inherente produksie het.