Abstract
Geigeria poisoning (vermeersiekte) has been a serious problem to stock farmers in Griqualand West for more than a century. As yet no promising method of combating the disease by veterinary treatment or supplementary feeding has been evolved. Over the past six years however, various co‐operative grazing trials have been laid out on farms in Griqualand West and in all cases geigeria poisoning has been practically eliminated. This paper outlines the main principles governing the veld management systems recommended for the control of geigeria poisoning.
UITTREKSEL
Geigeria‐vergiftiging (vermeersiekte) is reeds vir meer as ‘n eeu ‘n ernstige probleem in die veehedryf van Griekwaland‐wes. Tot dusver is nog geen belowende metode gevind om dié siekte, of dear veterinêre behandeling of dear aanvullende voeding te bekamp nie. Gedurende die afgelope ses jaar is verskeie ko‐operatiewe weldings proewe op plase in Griekwaland‐wes van stapel gestuur en in alle gevalle is vermeersiekte feitlik volkotne beheer. Die behmgrikste beginsels waarop die aanbevole veldbestuurstelsels vir die voorkoming van vermeersiekte gebaseer is, word bespreek.