Abstract
A survey is made of some pasture developments in Australia and New Zealand with particular reference to sod‐seeding techniques, lucerne grazing management, aerial oversowing and overdrilling of natural veld, and pastures of African grasses associated with tropical legumes. Pasture development with special reference to increased butterfat production per acre with high stocking rales is surveyed also.
UITTREKSEL
‘n Oorsig word aangebied van verskeie ontwikkelings op weidingsgebied in Australië en Nieu‐Seeland, met spesiale verwysing na sooi‐insaai‐tegnieke, die bestuur van lusernweidings, die gebruik van vliegtuie en implemente vir die oorsaai van natuurlike veld, en weidings bestaande uit grassoorte afkomstig van Afrika en tropiese peulgewasse. Verhoogte bottervet‐produksie per akker met hoë vecgetalle geniet ook aandag.