Abstract
A series of trials showed that differences in hay yield of four cultivars of Eragrostis curvula (Ermelo, American Leafy, Kromdraai and Witbank) depended largely on the cultivar concerned and the ecological area in which the grasses were grown. Differences in the relative palatability of the four cultivars were small. The response to limestone ammonium nitrate as a source of nitrogen was greater than that to urea in the case of the Witbank and American Leafy cultivars.
UITTREKSEL
‘n Reeks proewe hot gewys dat verskille in hooi‐opbrengs van vier Eragrostis curvula kultivars (Ermelo, American Leafy, Kromdraai en Witbank) beïnvloed is deur sowel tipe as ekologiese gebied waarin die ver‐gelyking gemaak is. Die verskil tussen kultivars vir sover die relatiewe smaaklikheid betref was klein. Die uitwerking van kalksteen ammoniuinnitraat as ‘n bran van stikstof was groter as die van ureum alleenlik in die geval van die Witbank en American Leafy kultivars.
Notes
Present address: Agric. Res. Unit, P.O. Estcourt.