Abstract
The health of animals grazing on pastures is affected by the mineral content of fodder plants. The mineral content of any pasture species may vary within very wide limits and is profoundly influenced by fertilisation. Some of the known facts about animal health in relation to the supply of mineral nutrients in pasture dry matter are presented, together with a discussion of how the uptake of minerals by animals may be influenced by the fertilization of pastures.
UITTREKSEL
Die gesondheid van vee op weidings word beïnvloed deur die minerale‐inhoud van voerplante. Die minerale‐inhoud van enige plantsoort mag varieer tussen baie breë perke, en word sterk beïnvloed deur bemesting. Sommige van die bekende feite aangaande die gesondheid van diere in verhouding tot die voor‐siening van minerale voedingstowwe in die droë materiaal van weidings word aangebied, tesame met ‘n bespreking oor hoe die opname van minerale deur diere beïnvloed mag word deur bemestingsprogramme.