Abstract
An optical method for measuring canopy‐spread cover of shrubs is described by means of an illustrated example. Boundaries of plots are hypothetical lines joining the centres of wholly visible shrubs or groups of shrubs surrounding the observation point. Plots are subdivided into triangular subplots to allow calculation of plot size as well as the percentage canopy‐spread cover inside plots. A listing of a FORTRAN programme for the calculations can be supplied.
UITTREKSEL
‘n Optiese opnamemetode vir die raming van kroonregimebedekking is bespreek met behulp van ‘n geïllustreerde voorbeeld. Perseelgrense is die denkbeeldige verbindingslyne tussen die midddpunte van volledig sigbare struike of groepe struike rondom die waarnemingspunt. Vir die berekening van perseelgroottes asook persentasie kroonregimebedekking binne persele, is persele in driehoekige subpersele opgedeel. ‘n FORTRAN‐program vir berekenings kan voorsien word.