Abstract
The results of the first field trials with two relatively new pasture legumes, Trifolium hirtum and T. cherleri, introduced in 1966, arc presented. The main aspects dealt with are adaptability to dry conditions, response to mechanical defoliation and their nutritive value. Results obtained thus far suggest that f. hirtum is a particularly valuable addition to the range of pasture legumes for the winter rainfall region, mainly because of its drought resistance and its ability to ‘recover after defoliation.
Uittreksel
Die resultate van die eerate veldproewe met twee betreklik nuwe weidings peulgewasse, Trifotium hirtum en T. cherleri, wat in 1966 ingevoer is, word gerapporteer. Die ondersoek het veral gegaan oor die droogte‐bestandheid, die reaksie teenoor meganiese ontblarings en die voedingswaarde van hierdie spesies. Volgens hierdie voorlopige resultate blyk dit of veral T. hirtum ‘n waardevolle aanwins is, hoofsaaklik weens die droogtebestandheid en die vermoë van hierdie spesie om na ontblaring te herstel.