Abstract
A basic aim in the management of a wildlife reserve is to maintain ecological diversity. In the Giant's Castle Game Reserve the vegetation is largely composed of fire sub‐climax grasslands. Under the natural fire‐regime, before man influenced the system much, fires probably occurred at any time of the year, but mostly in summer. At present there are acute problems in controlling wildfires which occur mostly in late winter when there is an extreme fire hazard. Most of the Natal Drakensberg is now burnt by wildfires in late winter and deliberate fires in early spring. The ecological effect of the natural and present fire regimes are discussed, and a burning plan for Giant's Castle is outlined.
Uittreksel
Een van die basiese doelwitte in die bestuur van ‘n natuurreservaat, is die behoud van ekologiese diversiteit. In die Giant's Castle‐Wildtuin bestaan die plantegroei hoofsaaklik uit vuurklimaks‐grasveld. In die natuurlike vuur‐regime, nog voordat die menu die stelsel enigermate kon beinvloed, het brande heelwaarskynlik enige tyd van die jaar, en veral gedurende die somer, voorgekom. Teenswoordig word daar ernstige probleme ondervind met die beheer van losbrande wat meesal laat‐winter uitbreek wanneer daar ‘n groot brandgevaar bestaan. Die grootste gedeelte van die Natalse Drakensberge word nou gedurende laat‐winter deur losbrande gebrand en opsetlik gedurende vroeë‐lente. Die ekologiese gevolge van die natuurlike en teenswoordige vuur‐regimes word bespreek en ‘n brandplan vir die Giant's Castle‐Wildtuin uiteengesit.