Abstract
There is a need for the protection and scientific management of representative samples of each ecological area of the Orange Free State. Considerable progress has been made with the establishment of a large number of nature reserves by various authorities. Various ecological investigations have been undertaken in these reserves and a number of problems have been identified as a result of these studies. Priorities for future research are based on present information which has exposed gaps in ecological knowledge required for future management of reserved areas.
Uittreksel
Daar is ‘n behoefte aan die beskerming en wetenskaplike bestuur van verteenwoordigende gebiede van elke ekologiese eenheid van die Oranje‐ Vrystaat. Goeie vordering is reeds gemaak met die daarstelling van ‘n groot aantal natuurreservate deur verskeie owerhede. Etlike ekologiese ondersoeke wat reeds in hierdie reservate onder‐neem is, het sekere probleme geïdentifiseer, Prioriteite vir toekomstige navorsing wat op huidige inligting ge‐baseer is, wys leemtes in die kennis wat nodig is vir toekomstige bestuur van beskermde gebiede.