Abstract
A detailed study of selected grasses has been made with respect to fine structure characteristics, enzyme activities associated with C‐4 and C‐3 pathway of photosynthesis, and short term 14CO2 incorporation experiments. A good correlation was obtained between the fine structure, the carbon pathway and the successional position of the grasses studied.
Uittreksel
‘n Uitvoerige studie van uitgesoekte grasse is gemaak ten opsigte van die fynstruktuureienskappe, ensiemak‐tiviteite geassosieër met die C—4 en C‐3 metaboliese wee in fotosintese en korttermyneksperimente met die inkorporasie van 14CO2. ‘n Goeie korrelasie tussen die fynstruktuur, die koolstofkringloop en die stadium van opvolging van die grasse is gevind.