Uittreksel
Strawwe ontblaring (2cm hoogte) teen ‘n twee‐weeklikse frekwensie is uiters nadelig vir loof en wortel DM‐produksie. Hoë intensiteit van ontblaring blyk meer nadelig te wees as hoe frekwensie. Vier‐ tot ses‐weeklikse ontblaring tot op ‘n hoogte van 16 cm het die beste blyk te wees ten opsigte van loof en wortel DM‐produksie.
Vertakking het hoofsaaklik plaasgevind by die eerste drie knoop‐posisies onderkant snyvlak.
Abstract
Severe defoliation (2 cm height) at fortnightly intervals was extremely detrimental to foliage and root DM production. High intensity of defoliation appeared to be more detrimental than high frequency. Four to six‐weekly defoliation to a height of 16 cm appeared to be the best with regard to foliage and root DM production.
Branching occurred mainly at the first three node positions below clipping height.
Notes
Gebaseer op ‘n gedeèlte van ‘n M.Sc. (Agric.)‐verhandeling van die eerste outeur, Dept. Weidingsleer, Universiteit van Pretoria.
Huidige adres: Noitgedacht Navorsingstasie, Ermelo, Tvl.