Abstract
A recent survey of the woodyplants in the Naboomspruit area of the Northern Transvaal has bourne out the fact that plants rarely occur at random in an ecosystem. The densities of all the woody species in five localities of Burkea‐Ochna Savanna were recorded in contiguous quadrats and the data subjected to a pattern analysis. The trees and shrubs showed different patterns in the five sample areas depending on the type of savanna vegetation characterising the area.
Uittreksel
Die feit dat plante in enige ekosisteem selde toevallig voorkom, is ook op ‘n onlangse ekologies opname van die houtagtige plante in die Naboomspruit gebied van die Noord‐ Transvaal, aangetoon. Die digtheid van al die houtagtige spesies in vyf standplaste (lokaliteite) van die Burkea‐Ochna Savanne is in aangrensende kwadrate opgeteken en die data aan ‘n patroon‐analise onderwerp. Die resultate toon dat die borne en struike verskillende patrone in die vyf monstergebiede openbaar. Hierdie patrone is afhanklik van die savanne plantegroeitipe van die gebied.
Notes
Present address: Department of Botany, Rhodes University, Grahamstown, 6140.
Present address: Department of Nature Conservation, Walvis Bay, S.W.A.
Present address: Department of Forestry, Pietermaritzburg.