22
Views
7
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Animal‐based methods of determining herbage intake and quality under grazing conditions

, &
Pages 73-78 | Published online: 08 Nov 2010
 

Abstract

The better techniques used to quantify intake of pasture by ruminants require faeces excretion to be quantified. Chromium EDTA is a better marker for this purpose than is Cr2O3 as it can be analysed for more accurately and rapidly. In calculating faeces Excretion constantly infused Cr EDTAor ruthenium tris chloride, a particulate marker, requires less sampling of faeces for similar accuracy than when 12 hourly doses of Cr EDTA or Cr2O3 are administered per rumen. Under conditions where the mean retention time of a marker varies in the gut, faeces bags are the only way of accurately quantifying faeces excretion.

After faeces excretion has been quantified, intake can be estimated by measuring digestibility of the ingested herbage in various ways. Suggestions are given when lignin and in vitro digestion are used for this purpose, which may increase the accuracy of intake measurements. The most accurate method of measuring digestibility at present involves using ruminants fitted with oesophageal fistulae and measuring the digestibility of this dried herbage with ruminants in cages. The better the quality of a herbage the greater the rate of ruminant production. However ruminant production can only be measured accurately in the long term. A simple technique that can predict whether gross deficiencies of protein or minerals exist in an ingested herbage is suggested. In addition this technique can indicate whether the rumen capacity and thus intake is not limited by factors such as rapid fermentation of the herbage in the hindgut and can also indicate whether the gut is functioning constantly, when faeces are sampled.

Uittreksel

Betroubaarder bepalings van die vrywillige inname van herkouers op weidings, benodig ‘n akkurate bepaling van die hoeveelheid faeces uitgeskei. Die kroomkompleks van etileendiamientetra‐asynsuur (Cr E.D.T.A.), ‘n water oplosbaremerker; is vir die doel ‘n beter merker as kroomoksied (Cr2 O3).

Die rede hiervoor is dat dit vinniger en meer akkumat. bepaal kan word, ‘n Verdere rede is dat die konstante infusie van Cr. E.D.T.A. of Ruthenium tris (1,10 phenanthroline) chloried (‐ Ru kompleksj, ‘n merker van partikels, minder momterneming van faeces nodig maak, as wanneer die merkers elke twaalf uur in enkel dosisse toegedien word.

Missakke is veronderstel om mis te mors. Hierdie aspek kan gekwantiflseer word deur ‘n merker tesame met die missak te gebruik en ‘n enkeldosis merker eenmaal per dag toe ta dien.

Onder omstandighede waar die retensietyd van ‘n merker in die spysverteringskanaal (svk) nie dieselfde is gedurende die kolleksieperiode en die periode daarvoor nie, is die missak die enige manier waardeur die faeces uitskeiding akkuraat bepaal kan word.

Indien die misuitskeiding gekwantifiseer is, kan inname bereken word mils die verteerbaarheid bekend is. (Hierdie berekening is akkuraat mits die verteerbare organiese materiaal inname konstant bly voor en tydens die kolleksie van faeces). ‘n Aantal metodes van verteerbaarheidsbepalings word genoem. Die gebruik van lignien en in vitro in verteerbaarheidsbepalings word voorgestel om die akkuraatheid van innamebepalings te verhoof. Die akkuraatste metode van verteerbaarheidsbepalings wat tans bekend is, bestaan daaruit dat materiaal versamel word deur oesophageaal gefistuleerde diere, en dan aan diere in kratte gevoer word.

Die kwaliteit van ‘n weiding is positief gekorreleer met die tempo van herkouerproduksie. Produksie in herkouers kan egter slegs oor lang periodes met ‘n redelike akkuraatheid gemeet word en lae produksie dui ook nie noodwendig die spesifieke tekorte aan wat in ‘n weiding bestaan nie.

Daar mag tekorte wees in geabsorbeerde energie, proteïen en minerale. Metodes word beskryf waardeur tekorte identifiseer kan word in monsters wat verkry word van die oesophageale fistel, die rumen en faeces, ‘n Eenvoudige tegniek word voorgestel om te bepaal of daar ernstige tekorte in proteïen en minerale bestaan in weidings wat gevreet word. Die tegniek is gebaseer op rumen vloeiparameters. Hierdie tegniek kan ook aandui of die rumen se vulling en dus inname nie beperk word deur faktore soos vinnige fermentasie van voer in die lae S.V.K. nie, en of die S.V.K. teen ‘n konstante tempo funksioneer wanneer mis gemonster word.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.