Abstract
The potential of South Africa for legume‐based pastures is discussed in the light of available information. It is concluded that the potential is considerable and that most of this potential can be exploited by legume species available at present. With regard to suitable species, it is considered that temperates warrant most attention.
Uittreksel
Die potensiaal vir peulgewasweidings in Suid‐Afrika word bespreek aan die hand van beskikbare inligting. Die gevolg‐trekking word gemaak dat die potensiaal aansienlik is en dat die spesies wat reeds beskikbaar is hierdie potensiaal tot ‘n groot mate kan benut. Dit word beskou dat gematigde spesies die meeste aandag regverdig.