Abstract
A nature reserve in the gorge of the Umgeni River below the Howick Falls in Natal was acquired by The Wildlife Society of Southern Africa in 1974. The species and numbers of animals to be stocked are suggested and an initial veld management system is proposed which should maintain the proportion of plant communities approximately constant.
Uittreksel
‘n Natuurreservaat in die kloof van die Umgenirivier benede die Howickvalle in Natal is dew Die Natuurlewe‐verenigingvan Suidelike Afrika in 1974 aangekoop. Daar word aan die hand gedoen watter soorte en getalle diere aange‐hou behoort te word en ‘n aanvanklike bestuurstekel vir die veld word voorgestel om die verhouding tussen die huidige plantegemeenskappe min of meer konstant te hou.