Abstract
The stabilising of cut slopes in civil engineering projects has been the major problem since the commencement of early construction procedures. This problem has been made more acute where erodable soils exist and rainfall intensities result in excessive run‐off.
Engineers have over a period of time independently devised and adapted certain methods with varying degrees of success. This paper examines the various current methods that are being used throughout South Africa and assesses the merits of such methods. Furthermore, factors that have an overrriding influence on the success of a particular method in a certain set of circumstances are analysed. Cost comparisons are produced to assist in judging the economic feasibility of the different methods.
Uittreksel
Die stabilisering van snyhellings in projekte van siviele ingenieurswese was ‘n groot probleem sedert die begin van die vroeë konstruksie prosedures. Hierdie probleem is meer wenslik waar grond maklik erodeer en waar reënval intensiteit oormatige vloei ten gevolge het.
Ingenieurs het oor ‘n periode onafhanklike methodes toegepas en ‘n variasie van sukses behaal. Hierdie aanhangsel behandel die huidige metodes wat tans in Suid‐Afrika gebruik word en ontleed die waarde van die verskillende metodes. Faktore wat ‘n oorwegende invloed op die sukses op enige van die metodes in sekere omstandighede het, word ontleed. Koste vergelykings tussen die verskillende metodes word verskaf om die ekonomiese uitvoerbaarheid daarvan te bepaal.