Uittreksel
‘n Weidingsproef is uitgevoer in Oshonagrasveld in Ovambo om vas te stel wat die invloed van verskillende veedigt‐hede teen konstante veebeladings op die produksie van jong ossies is.
In lae veedightheidbehandelings (aanhoudende beweiding) is hoër diereproduksie verkry as in dié behandelings met ‘n hoërveedigtheid. Die veebeladings van die verskillende behandelings was dieselfde nl. 2 hektare per bees vir 6 maande. Teen die laer veedightied is ‘n kleiner presentasie van die beskikbare weidingsmateriaal teen die einde van die proef‐periode van die veld verwyder wat daarop dui dat die veld gedurende die proefperiode meer weidingsmateriaal geproduseer het en die diere meer selektief kon wei as in die hoër veedigtheidbehandelings.
Abstract
A grazing trial was conducted on Oshona grassveld in Ovambo to determine the influence of different stocking densities at constant overall stocking rates on the production of young steers. In the low stocking density treatments (continuous grazing) higher animal production was achieved than in the higher stocking density treatments. The stocking rate was 2 hectares per beast for 6 months for all treatments. A smaller percentage of the available grass was removed at the lower stocking density which indicates higher production and therefore possibly more selective grazing than in the case of the higher stocking density.