Abstract
In South Africa there is no well developed nomenclature available for describing the various aspects of burning that are pertinent to the field of fire ecology. A set of terms and definitions, based on a review of the world literature and adapted where necessary, has been proposed in an effort to overcome this problem. The terms have been grouped into those that describe general aspects of fire ecology and those that relate to fire behaviour and related parameters.
Uittreksel
In Suid‐Afrika is daar nie ‘n goed ontwikkelde vaktaal beskikbaar vir die beskrywing van die verskillende aspekte van veldbrand wat verband hou met die veld van vuurekologie nie. ‘n Stel terme en definisies, gebaseer op ‘n oorsig van die wêreledliteratuur en aangepas waar nodig, word voorgestel in ‘n poging om hierdie probleem te oorbrug. Die terme in die eerste groep beskryf die algemene aspekte van vuurekologie en die tweede groep hou verband met vuurgedrag en verwante parameters.