Abstract
The relationship between livemass gain and stocking rate was established for young beef animals grazing kikuyu and Coastcross II pastures in each of five grazing seasons. The annual rainfall within these seasons ranged from 506 mm to 990 mm. Relationships between pasture production variables and annual rainfall are described and these are used to construct a model for predicting livemass gain/ha/season for different stocking rates and levels of annual rainfall.
Uittreksel
Die verhouding tussen lewendemassa toename en veebelading is vir jong vleisbeeste op kikoejoe en Coastcross II weidings vir vyf weidingseisoene vasgestel. Die jaarlikse reënval gedurende die seisoene het tussen 506 en 990 mm gewissel. Die verband tussen die veranderlikes van en jaarlikse reënval word, beskryf en dan gebruik om, ‘n model op te stel waarmee die lewendemassa toename/ha/seisoen teen verskillende veebeladings en jaarlikse reënval voorspel kan word.
Additional index words: