Abstract
Fire behaviour characteristics were investigated in the montane grasslands of the Natal Drakensberg. The behaviour of experimental fires was measured together with the accompanying biotic and abiotic conditions. Estimates of heat yield, mass of available fuel and forward rate of spread enabled the calculation of intensity of fires in shrublands, woodland and grassland.
The results show marked seasonal differences in fire behaviour for given vegetation types, and give an indication of the conditions under which fires can be safely burned.
Uittreksel
Die eienskappe van vuurgedrag in die berggrasveld van die Natalse Drakensberge is ondersoek. Die gedrag van eksperimentele brande en gepaardgaande biotiese en abiotiese toestande is bestudeer. Geskatte waardes van hitte vrystelling, massa van beskikbare brandstof en voorwaartse verspreidingstempo het dit moontlik gemaak om die intensiteit van vure in onderskeidelik struik‐, bos‐ en grasveld te bereken.
Resultate toon afgebakende seisonale verskille in vuurgedrag vir bepaalde plantegroeitipes en verskaf ‘n aanduiding onder watter toestande met veiligheid gebrand kan word.
Additional index words: