Abstract
A number of procedures have been developed for the evaluation of veld condition in a variety of vegetation types in South Africa. These include both agronomic and ecologically based methods, about which there still remain a great deal of controversy. However, the urgent need for methods which can be applied in practice has recently prompted the recommendation of specific methods for the vegetation types representative of the major livestock producing areas of South Africa.
Uittreksel
‘n Aantal metodes is ontwikkel om die veld toestand in ‘n verskeidenheid veldtipes in Suid‐Afrika te evalueer. Hierdie metodes sluit beide agronomiese sowel as ekologiese metodes in, waaromtrent daar nog ‘n groot mate van verskil bestaan. Die dringende behoefte aan metodes wat in die praktyk toegepas kan word, het egter onlangs gelei tot die aanbeveling van spesifieke metodes vir die veldtipes wat die hoof veeproduksie gebiede in Suid‐Afrika verteenwoordig.
Additional index words: