Abstract
A simple, inexpensive method for estimating linear tree dimensions is described and tested. The method is based on a visual overlap of two images, namely, the tree to be estimated and a group of length scales incorporated on a colour slide. Additional advantages of the proposed method include accuracy, application by one person only and both vertical and horizontal estimating capabilities.
‘n Eenvoudige, goedkoop metode vir die. skatting van lineêre boomdimensies word beskryf en getoets. Die metode berus op ‘n visuele oorvleueling van twee beelde, nl. die boom wat geskat moct word, en ‘n stel lengtcskale geinkorporeer op ‘n kleurskyfie. Addisionele voordcle van die voorgestclde metode is akkuraatheid, aanwending deur slegs een persoon en beide vcrtikale en horisontale skattingsmoontlikhede.