147
Views
2
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Die invloed van planttyd en plantdigtheid op die duurte en tempo van graanvul van mielies (Zea mays L.)

&
Pages 61-64 | Accepted 08 Dec 1986, Published online: 15 Jan 2013
 

Abstract

Die invloed van planttyd en plantdigtheid op die lengte van die graanvulperiode en die graanvultempo van mielies is in veldproewe ondersoek. Plantdigtheid het die periode en tempo van graanvul nie betekenisvol beïnvloed nie. Die graanvulperiode het betekenisvol toegeneem terwyl die graanvultempo betekenisvol afgeneem het by die laat planting. Die toename in duurte van die graanvulperiode was egter nie in staat om te kompenseer vir die afname in graanvultempo nie. Dit verklaar onder andere die verskynsel van 'n afname in graanopbrengs wat met laat planting waargeneem word.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.