78
Views
4
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Netto stikstofmineralisasie in bewerkte en onbewerkte gronde van die mielieproduserende gebiede in Suid-Afrika

, &
Pages 26-31 | Accepted 30 Oct 1989, Published online: 15 Jan 2013
 

Abstract

Netto stikstofmineralisasie is bepaal in grondmonsters wat by sewe pare aangrensende bewerkte en onbewerkte gronde geneem is. Die monsters is op dieptes van 0–200, 200–400 en 400–600 mm geneem. Mineralisasie in hierdie monsters is gemeet deur 'n metode waarvolgens die stikstof wat gemineraliseer het na verskeie opeenvolgende inkubasies by 35°C onder optimale grondwatertoestande oor 'n periode van nege weke bepaal is. Kumulatiewe netto stikstofmineralisasie het in die verskillende grondmonsters tussen 10 en 49 mg N kg−1 gevarieer. Die enigste betekenisvolle verskille in die netto stikstof wat gemineraliseer het, was tussen die gronde van die verskillende lokaliteite en tussen die dieptes van monstememing. Die variasie van stikstofmineralisasie kan aan die variasie in klei, organiese koolstof en totale stikstof in die gronde toegeskryf word. In hierdie ondersoek was totale stikstof die beste parameter waarmee die netto mineralisasie van stikstof voorspel kon word.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.