176
Views
1
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Invloed van kaliumdraende bemestingstowwe op knolopbrengs en persentasie droëmateriaal van Solanum tuberosum L. knolle

&
Pages 40-44 | Accepted 01 Nov 1989, Published online: 15 Jan 2013
 

Abstract

KNO3 het onder beheerde voedings en omgewingstoestande 'n hoër knolopbrengs as KCl en K2SO4 getoon. Alhoewel KCl 'n hoër knolopbrengs as K2SO4 gegee het, was dit net in 1985 oor alle cultivars (cv. BP1, Vanderplank, Up-to-date, Pimpernel) beduidend. KNO3 het beduidend meer en grater knolle as KCl en K2SO4 gegee, terwyl KCl weer minder en groter knolle as K2SO4 geproduseer het. Hierdie verskil was nie betekenis- vol nie. Wat opbrengs betref is daar interaksies tussen kaliumdraers en cultivars gevind wat daarop dui dat alle cultivars nie dieselfde teenoor kaliumdraers reageer nie. KCl en K2SO4 het in beide jare ten opsigte van droëmateriaalinhoud (DMI) van knolle nie statisties beduidend verskil nie, alhoewel K2SO4 altyd die hoogste DMI getoon het. 'n Hoogs beduidende positiewe korrelasie is tussen DMI en soortlike massa (SG) van knolle waargeneem en 'n swak negatiewe korrelasie tussen knolmassa en DMI.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.