73
Views
4
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

EARLY NGUNI HISTORY: LINGUISTIC SUGGESTIONS

EARLY NGUNI HISTORY: LINGUISTIC SUGGESTIONS

Pages 60-81 | Published online: 24 Oct 2012
 

OPSOMMING

Die historiografie van die Nguni-sprekende volke word ondersoek. Fonologiese verskille tussen die tale word bespreek en 'n linguistiese analise van verwantskaptellings (cognate counts) van 'n kernwoordeskat word gemaak. Dogtertale spruit uit 'n prototaal met baie verwante woorde, maar namate hul in hul onderskeie omgewings ontwikkel en verander, verminder hul ooreenkomste. Die getal verwante woorde in 'n kernwoordeskat wat deur dogter-tale gedeel word, hang af van wanneer hul le van mekaar weggebreek het. As die persentasie van hul verwantskapstelling betreklik hoog is, het hul betreklik onlangs van die prototaal weggebreek, en omgekeerd. 'n Relatiewe chronologiese raamwerk word daarna voorgestel. Chronologiese bewyse word uit LALA geneem en 'n hipotese word opgestel van die stadium waarop die Ngunitale van mekaar weggebreek het.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.