Abstract
Imagery is a feature which occurs generally in the literature. It can also be dealt with from different viewpoints and approaches. The aim with this paper is to give an outline of the viewpoints and to introduce a workable framework for analyzing imagery and to apply it to the praise-poem Motswasele I.
Beeldspraak is 'n algemene verskynsel wat in die letterkunde voorkom. Dit word verder vanuit verskillende benaderingswyses bestudeer. Die doelwit wat met hierdie artikel nagestreef word is om 'n oorsigtelike beeld hiervan te gee en 'n raamwerk voor te stel aan die hand van die prys-gedig Motswasele I.