Abstract
Although traditional grammars devote attention to tense as a verbal category, the category of time is disregarded in Zulu (and the other African Languages). While tense is marked in the verb structure, time is marked, apart from the influence of tense, by (i) the semantic verb phrase categorization; (ii) the speech participants' knowledge of the world; (iii) the influence of aspectual morphemes; (iv) the influence of auxiliary verbs; (v) the text and context and (vi) the interrelation between tense forms and temporal adverbials. In this article time is discussed with emphasis on the most productive time establishing mechanism, namely the interrelation between tense forms and temporal adverbials.
Tradisionele grammatikas wy wel aandag aan tyd as werkwoordkategorie, maar tempus as kategorie wat uitdrukking gee aan tydsvergestalting, word totaal misken in Zulu (en die ander Afrikatale). Terwyl tyd vormlik in die werkwoord gemarkeer is, word tempus, benewens die invloed van tyd, bepaal deur faktore soos (i) die semantiese aard van die werkwoord; (ii) die gespreksgenote se kennis van die wêreld; (iii) die invloed van aspektuele morfeme; (iv) die invloed van hulpwerkwoorde; (v) die teks en konteks en (vi) die interrelasie tussen tydvorme en temporeel adverbiale bepalings. Tempus word in hierdie artikel bespreek met klem op die produktiefste tempusbepalende faktor, te wete die interrelasie tussen tydvorme en temporeel adverbiale bepalings.