7
Views
0
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Spurious high-tone extensions in Luganda

&
Pages 142-158 | Received 01 Apr 1990, Published online: 24 Oct 2012
 

Abstract

A handful of mostly older descriptions of Bantu tone systems note an unexpected H tone effect on verb stems containing a causative -j- or passive -u- extension. Meeussen cites these effects as archaic and reconstructs H tone on these vocalic suffixes in Proto-Bantu. It has been difficult to evaluate this historical claim, since not all Bantu tone systems exhibit what we are calling ‘spurious H-tone extensions’, and still fewer of these have been described in detail. In this article we present a reasonably complete description of spurious H-tone effects in Luganda, demonstrating that spurious H can (and must) appear only when these extensions occur on a ‘modified base’ (<PB *-jd-e) verb form in an inflectional frame that independently requires a H tone suffix. We suggest that the unexpected additional H tone is not underlyingly on the vocalic suffixes, but rather has the status of an enclitic in synchronic Luganda. We hypothesize that spurious H is a relic of an earlier stage of Bantu when the verb stem had not yet been completely forged into a single unit. This allows us to provide a diachronic account both of its present-day distribution and of two other effects its presence has on the verb: obligatory final -a instead of the more usual -e of the modified base, and blocking of tone-group formation when it would otherwise occur.

In 'n beperkte aantal ouere beskrywings van Bantoetoonsisteme word melding gemaak van 'n onverwagse hoogtooninvloed op werkwoordstamme waarin die kousatiewe ekstensie -j- of die passiewe ekstensie -u- voorkom. Meeussen beskou sodanige invloed as argaïes, en rekonstrueer gevolglik 'n hoogtoon op hierdie vokaliese ekstensies in Proto-Bantoe. Dit is om veral twee redes moeilik om die geldigheid van sodanige rekonstruksie te bewys. Eerstens kom dit waarna hier as ‘skyn-hoogtonige ekstensies’ verwys word nie in alle Bantoetoonsisteme voor nie. Tweedens is skyn-hoogtonige ekstensies in gevalle waar dit wel voorkom baie selde in detail beskryf. In hierdie artikel word 'n betreklik volledige uiteensetting gegee van die invloed wat die skyn-hoogtoon in Luganda het. Daar word aangetoon dat 'n skyn-hoogtoon slegs voorkom wanneer die betrokke werkwoordekstensies in werkwoordstrukture verskyn waarvan die basiese vorm gemodifiseer is (<PB *-jd-e) en sodanige modifisering, oftewel fleksie, onafhanklik van ander faktore, in ieder geval 'n hoogtonige ekstensie sou vereis. Hieruit word afgelei dat die skyn-hoogtoon nie 'n inherente of onderliggende eienskap van die vokaliese ekstensies is nie, maar dat dit sinchronies beskou, in Luganda eerder enklities van aard is. Daar word geargumenteer dat die skyn-hoogtoon 'n vroeëre stadium in die ontwikkeling van Bantoe verteenwoordig toe die samestellende dele van die werkwoorstam nog nie tot 'n hegte eenheid saamgesmelt het nie. Sodanige interpretasie maak dit nie alleen moontlik om die sinchroniese distribusie van die skyn-hoogtoon te verantwoord nie, maar dit bied ook 'n verklaring vir die verpligte voorkoms van die uitgang -a in plaas van die meer gebruiklike -e in die werkwoordbasis; en die blokkering van toongroepvorming wat andersins sou voorkom.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.