Abstract
Dingane's praises confirm the general view of him as sly and treacherous. The praises which he has in common with Shaka and which Shaka has in common with Phakathwayo illuminate the tradition as well as the characters. James Stuart deserves recognition not only for his collections and collations of Zulu praises, but also for his transcriptions as records of oral performances.
Dingane se prysliedere onderskryf die algemene opvatting dat hy 'n slu en verraderlike mens was. Veral dié aspekte wat syne, Shaka en Phakathwayo s'n gemeen het, belig die tradisie en die hoofkarakters van daar-die era. James Stuart verdien nie alleen erkenning vir sy versameling van Zuluprysliedere nie, maar ook vir sy transkripsies daarvan as deeglike voorbeelde van hoe die werklikheid mondeling voorgestel is.