Abstract
Maskandi poetry is a type of self-praise which the musician recites while playing a musical instrument. The main purpose of the recitation is to introduce the performer. The poet uses features such as repetition, linking, parallelism and imagery. Peculiar formulas are employed which make it a distinctive art form. Over the years maskandi performance has undergone changes, but the format of izibongo is minimally affected.
Maskandi-poësie is 'n digsoort van selfverheerliking met begeleiding van 'n musiekinstrument. Die hoofdoel daarvan is om die voordraer voor te stel. Die digter maak gebruik van tegnieke soos herhaling, skakeling, parallelisme en beeldspraak. Die digwerk vertoon eiesoortige formules wat kenmerkend van dié kunsvorm is. Oor die jare heen het maskandi-voordrag verander, maar die izibongo -patroonis weinig aangetas.