Abstract
A syntagmatic structural analysis of folk-tales reveals the component parts of a folk-tale and also shows how these have been strung together on a linear ordering of the story line. It is argued that this approach is not adequate since it fails to put the folk-tale in its proper cultural context; we are told how the folk-tale is structured without being told how it relates to the society from which it originates. It is submitted that the paradigmatic structural approach complements the syntagmatic analysis in that it is demonstrated that structural analysis has sociological value, since the society's view of life embedded in the structure of folk-tales is revealed in this analysis.
'n Sintagmaties-strukturele analise van volksverhale ontbloot die komponente daarvan en toon ook hoe hierdie komponente saamgevoeg is in lineêre ordening van die verhaallyn. Hier word aangevoer dat so 'n benadering onvoldoende is omdat dit nie daarin slaag om die volksverhaal in die korrekte kulturele konteks te plaas nie; dit vertel vir ons wat die struktuur van die volksverhaal is, sonder om te sé hoe die volksverhaal inpas in die gemeenskap waaruit dit ontstaan het. Hier word voorgestel dat die paradigmaties-strukturele benadering die sintagmatiese analise aanvul, in die sin dat dit die sosiologiese waarde van die strukturele analise demonstreer deur die gemeenskap se lewensuitkyk te ontbloot, wat in die struktuur van die volksverhale vasgelê is.