Abstract
An attempt is made to give a fairly comprehensive list of Swati forms which are, or in some cases, may be, cognate with the starred forms as are listed in Guthrie. The Swati forms are all tone marked and they are arranged in tonal classes according to the syllabic structure of the words concerned. This is to make it easier for anyone doing tonal research in this area. All the starred forms are, however, numbered as in Guthrie.
'n Poging word aangewend om 'n redelik volledige lys op te stel van Swati-vorme wat aanverwant is, of in sommige gevalle mag wees, met die ‘starred forms’ van Guthrie. Die Swati-vorme is almal getoonmerk en in toonklasse volgens die sillabiese struktuur van die woorde geklassifiseer. Dit is om toonnavorsing in die gebied te vergemaklik. Al die ‘starred forms’ is egter soos in Guthrie genommer.