Abstract
Although translation into and out of the African languages has been common practice for some years, very few efforts to develop a proper theory of translating into and out of these languages exist. In this article the domain of technical translation into the African languages is investigated from a broad theoretical perspective. A basic distinction between common language (normal grammar and lexicon) and technical language (including its terminology) is maintained, and some observations with regard to difficulties encountered in the treatment of both forms of language are presented.
Alhoewel vertaling in en uit die Afrikatale reeds vir 'n aantal jare algemene praktyk is, was daar weinig pogings om 'n deeglike vertalingsteorie vir hierdie vertalings op te bou. In hierdie artikel word die domein van tegniese vertaling in die Afrikatale vanuit 'n bree leorctiese perspektief ondcrsoek. 'n Basiese onderskeid tussen gewone taal (normale grammatika en leksikon) en tegniese taal (insluitende terminologie) word gehandhaaf, en enkele waarnemings met betrekking tot probleme in die hantering van beide taaltipes word voorgehou.