Abstract
There is a close derivational relationship between certain verbs and tense and aspectual auxiliaries in Zulu. This relationship is highly motivated and the motivation is based on a metaphorical mapping of notions from the spatial domain onto the temporal domain. Not only are auxiliaries construed in terms of this metaphorical mapping, but the selection of particular motion and other verbs to function as auxiliaries, is determined by a constraint on metaphor.
Daar bestaan 'n noue afleidingsverband tussen sekere werkwoorde en hulpwerkwoorde van tyd en aspek in Zulu. Hierdie verband is hoogs gemotiveerd en die motivering is gebaseer op 'n metaforiese superimponering van begrippe uit die ruimtelike domein op die temporele domein. Nie alleen word die betekenis van hulpwerkwoorde deur hierdie metaforiese verband bepaal nie, maar die seleksie van spesifieke bewegings-en ander werkwoorde as hulpwerkwoorde, word ook deur 'n beperking op metafore bepaal.