34
Views
8
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Sound symbolic and grammatical frameworks: a typology of ideophones in Asian and African languages

Pages 73-84 | Received 01 Nov 1994, Published online: 24 Oct 2012
 

Abstract

In this article it is demonstrated that two conceptual frameworks dominate the study of ideophones: the sound symbolic and the grammatical class. The sound symbolic approach (predominant in Asia) is used to analyze ideophones with predictable correlations between their phonological shapes and the meanings denoted. The grammatical class framework (Africa) is relevant for Southern Bantu where ideophones form a lexical class most of whom show no correlation between their phonological features and the meanings denoted. Further, we argue that although Southern Bantu ideophones have been studied for a century, the results are inconclusive because of a fundamental flaw in Doke's methodology which subsequent researchers adopted uncritically. In the article Samarin's proposal is advocated which suggests that phonological, syntactic, morphological and semantic properties be considered in determining a grammatical category. Kulemeka demonstrates this for Chichewa. A similar approach is needed for Bantu ideophones to determine their grammatical class.

In hierdie bydrae word twee teoretiese raamwerke wat die Studie van die ideofoon oorheers, ontleed, naamlik een waarin die fokus op klanksimboliek val; en 'n ander wat die aksent op die woordklasstatus van die ideofoon plaas. Die klanksimboliekraamwerk domineer studies van die ideofoon in Asie, en het dit ten doel om die korrelasie tussen 'n ideofoon se klankvorm en sy betekenis korrek te voorspel. Die woordklasbenadering wat oorwegend in Afrika gevolg word en dus ook in die beskrywing van die suidelike Bantoetale prominent figureer, gee oorwegend aandag aan die woordklasstatus van ideofone. In hierdie tale bestaan daar geen korrelasie tussen die betekenis van ideofone, enersyds, en hulle fonologiese eienskappe, andersyds, nie. Daar word aangevoer dat, of skoon die ideofoon in die suidelike Bantoetale reeds vir meer as 'n eeu die aandag van navorsers geniet, daar steeds talle onbeantwoorde vrae oor dié kategorie bestaan. Hierdie toedrag van sake word gewyt aan fundemantele tekortkominge in Doke se raamwerk wat sondermeer deur latere navorsers oorgeneem is. Daar word betoog ten gunste van Samarin se siening dat fonologiese, sintaktiese, morfologiese sowel as semantiese kenmerke in aanmerking geneem moet word ten eiride oor die status van die ideofoon uitsluitsel te kry. Hierdie benadering word deur Kulemeka met betrekking tot Chichewa geillustreer. Daar word geargumenteer dat 'n soortgelyke benadering gevolg moet word ten opsigte van die beskrywing van die ideofoon in Bantoe oor die algemeen.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.