Publication Cover
Politikon
South African Journal of Political Studies
Volume 1, 1974 - Issue 1
9
Views
3
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Some stereotyped images of South‐Africa

Pages 15-27 | Published online: 24 Feb 2007
 

Opsomming

Die voorstelling en beelde wat die mens van sy medemense, vreemde groepe, ander nasies en state vorm, word aangeleer. In die huidige tyd vorm die massakommunikasiemedia en die berigte oor ander state wat daarin verskyn, van die belangrikste bronne vir die aanleer en ontstaan van sulke voorstellings. Deur gedurige herhaling ontwikkel hulle dan tot stereotipe voorstellings. Daar beslissingsnemers in die internasionale sfeer ook onder die verbruikers van die massamedia tel gee dit aan hierdie probleem ‘n interessante politieke dimensie. Die stereotipe beeld van Suid‐Afrika in die buiteland word dus o.a. veroorsaak deur die beskrywing op ‘n bepaalde wyse, en die herhalende gebruik van sekere woorde, frases, slagspreuke en uit‐drukkingswyses wanneer daar na gebeure en ontwikkelinge in Suid‐Afrika verwys word in die massamedia van ‘n bepaalde land.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.