Publication Cover
Politikon
South African Journal of Political Studies
Volume 2, 1975 - Issue 1
20
Views
1
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Africa on China's stage

Pages 62-73 | Published online: 24 Feb 2007
 

Opsomming

Die Chinese Volksrepubliek is ‘n betreklike nuwe akteur in die internasionale politiek. Synde ‘n groot moondheid is dit vanselfsprekend dat sy buitelandse beleid in die toekoms toenemende invloed op die verloop van die internasionale politiek sal uitoefen. In die meegaande artikel word die Chinese Volksrepubliek se revisionistiese benadering tot die wêreldpolitiek, met spesifieke venvysing na die sg. “Derde Wêreld” se plek in daardie scenario, behandel. ‘n Analise word veral van Chinese invloed in swart Afrika gemaak en aan die hand van talryke voorbeelde illustreer die skrywer die suksesse en mislukkings wat reeds gemaak is. Alhoewel daar op hierdie stadium geen spesifieke gevolgtrekking gemaak kan word met betrekking tot hoe Afrikapolitiek oor die medium‐ en langtermyne deur die Chinese teenwoordigheid bein‐vloed sal word nie, is dit duidelik dat die strategic wat gevolg word baie nou aansluit by die spesifieke voorkeure van die swart volkere van Afrika en dat dit die weg kan baan vir same‐werking op ‘n wyer vlak in die toekoms as tans. Chinese teenwoordigheid in Afrika kan dus as ‘n toekomstige realiteit aanvaar word.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.