Abstract
This article considers the innovation characteristics which influence the attendance of non-formal farm management courses. These characteristics are the relative advantage, compatibility, complexity, trialability and observability. Results show that the relative advantage which could be obtained by attending a non-formal farm management course is the most significant characteristic which influences the attendance of non-formal farm management courses.
Samevatting
Hierdie artikel handel oor die innovasiekenmerke wat die bywoning van nie-formele boerderybestuurskursusse beïnvloed. Die kenmerke is die relatiewe voordeel, versoenbaarheid, kompleksiteit, toetsbaarheid en waameembaarheid. Resultate toon dat die relatiewe voordeel wat behaal kan word met die bywoning van nie-formele boerderybestuurskursusse die kenmerk is wat die bywoning van nie-formele boer-derybestuurskursusse die meeste beïnvloed.