Abstract
Data from the end of the second World War (1945) to the 1987 production year were used to quantify the pace of change in the structure of farming with regard to labour. Where possible explanations of certain parameters are put forward with the aim of identifying the economic problem with regard to farm labour. Two structural trends in South African commercial maize production are evident in the summer rainfall areas. The period 1915–1970 witnessed a large expansion in cultivated farm area, probably because tractors replaced draught oxen. Larger areas could he managed and more labour was required. Demands on labour for harvesting were heavy until the introduction of the combine harvester alleviated this problem. These trends were strengthened by policies aimed at lowering the costs of capital, giving rise to some of the socio-economic concerns expressed in this paper. In the winter rainfall region where wheat is cultivated the expansion in cultivated area took place before 1945. The period under consideration (1945–1987) therefore only saw the substitution of labour for machinery, especially in the period 1945–1970. It thus seems as if labour related developments in the summer rainfall area trailed that in the winter rainfall area.
Uittreksel
Data vanaf die einde van die tweede Wêreldmrlog (1945) tot met die 1987 produksiejaar is gebruik om die tempo van verandering in die struktuur van boerdery met betrekking tot arbeid te kwantifiseer. Waar moonlik is verklarings van sekere parameters gesuggereer met die cog op die identifikasie van die ekonomiese probleem met betrekking tot plaasarbeid. Twee strukturele tendense in Suid-Afrikaanse kommersiële mielieproduksie in die somerreënstreke is waarneembaar. Die periode 1945–1970 word gekenmerk deur 'n groot uitbreiding in bewerkte plaasoppervlakte, waarskynlik omdat trekkers trekosse vervang het. Groter oppervlaktes kon hanteer word en meer arbeid was nodig. Die vraag na arbeid in die oesproses was groot totdat die gebruik van outostropers hierdie probleem verlig het. Hierdie ten-dense is versterk deur beleide wat die koste van kapitaal verlaag het. In die winterreëtnstreek waar koring verbou word het die uitbreiding in bewerkte oppervlakte voor 1945 plaasgevind. In die periode onder beskouing (1945–1987) het dus slegs die substitusie van arbeid met masjinerie plaasgevind, veral in die periode 1945–1970. Dit blyk dus asof arbeidsverwante ontwikkelings in die sonierreërngebied na die in die winterreëtngebied gevolg het.