Abstract
Replacement decisions are influenced by various factors. Empirical values for some of these factors were determined. It was found that replacement costs can be forecasted with an irregular curve, while trade-in sales can be determined with a regression function based on new cost price, age and tractor power.
Uittreksel
Verskeie faktore beïnvloed die optirnaliteit van 'n vervangingsbesluit. Die verloop van herstelkostes en inruilwaardes ooor 'n trekker leeftyd is empiries bepaal. Daar is bevind dat 'n nie-reëlmatige herstelkoste funksie en inruilingswaarde bepalingsfunksies gebaseer op nuwe kosprys, ouderdom en drywing gebruik moet word.