Abstract
This article emphasises the necessity for agricultural economists to be knowledgeable about consumer behaviour in general, about the processes of consumer wants satisfaction and about the mechanisms by which factors affect these processes. The relationship between the concepts of quality and consumer wants and preferences is postulated. It is pointed out that in order to obtain vital information for consumer orientated agricultural marketing, one will have to venture outside the traditional domain of the economist. A survey of the other disciplines of the behavioural sciences indicates that psychology, sociology and cultural anthropology fumish this essential basic insight into consumer behaviour.
Uittreksel
Die artikel beklemtoon die noodsaaklikheid dat landbou-ekonome wat hul bemoei met landboubemarking goed onderleg moet wees in verbruikersgedrag in die algemeen, in hoe die prosesse van verbruikersbehoeftebevrediging werk en in die meganiek waardeur die beinvloedende faktore op hierdie prosesse inwerk. Die verwantskap tussen die konsepte van kwaliteit en verbruikersbehoeftes en -voorkeure word gestel. Daar word aangetoon dat buite die tradisionele terrein van die ekonoom beweeg moet word ten einde informasie te bekom wat onontbeerlik is vir 'n verbruikersgerigtheid in landboubemarking. Deur 'n verkenning van die ander dissiplines in die gedragswetenskappe word aangetoon dat die psigologie, sosiologie en die kulturele antropologie verskeie onontbeerlike basiese insigte in verbruikersgedrag aan die landbou-ekonoom kan verskaf.