Abstract
Almost a quarter of South Africa's agricultural production is lost annually due to adverse weather. About 9 per cent of this is due to hail damage. This paper examines some spatial aspects of hail damage to maize in the Transvaal, using hail insurance data for the 1981/82-1986/87 period. In addition, the effect of hailstorm frequency, size and intensity as well as the susceptibility of maize to hail damage are discussed and hail risk zones delineated. The analyses indicate, inter alia, that the highest crop loss occurred in the Belfast, Bethal, Pretoria and Krugersdorp districts and that the likelihood of hail damage (i.e. the hail risk) is highest in the south, south eastern and south central parts of the Transvaal.
Uittreksel
Ongeveer 'n kwart van Suid-Afrika sc landbouproduksie gaan jaarliks verlore weens ongunstige weerstoestande. Bykans nege persent hiervan word deur haelskade veroorsaak. Hierdie artikel beskryf enkele ruimtelike aspekte van haelskade met betrekking tot mielieproduksie in die Transvaal deur gebruik te maak van 1981/82-1986/87 versekeringsdata. Daarbenewens word die impak van haelstormfrekwensie, -omvang en -intensiteit asook die kwesbaarheid van die plant bespreek en hoë haelrisiko-sones afgebaken. Die analises toon, onder andere, dat die grootste oesskade in die distrikte van Belfast, Bethal, Pretoria en Krugersdorp voorgekom het en dat die waarskynlikheid vir haelskade (d.w.s. haelrisiko) die grootste is in die suidelike, suid-oostelike en suid-sentrale gedeeltes van Transvaal.