Abstract
An integrated farm planning approach was applied in the Kroonstad area during the early 1980's to promote farming efficiency. Using linear programming, 29 farm plans were developed. Two years after completion of the last plan a research project was conducted to determine the extent of plan implementation; reasons for deviations from planning proposals; and guidelines for future planning endeavours. This research note reports the findings of this research.
Uittreksel
n Geïntegreerde boerderybeplanningsbenadering is gedurende die tagtigerjare in die Kroonstad-omgewing toegepas in 'n poging om boerderydoeltreffendheid te verhoog, Met behulp van lineêre programmering is 29 boerderye beplan. Twee jaar na voltooiing van die laaste beplanning is 'n navorsingsprojek geloods am te bepaal tot watter mate die planne geïmplementeer is, redes vir afwykings van beplanningsvoorstelle en riglyne vir toekomstige beplannings. Hierdie navorsingsnota rapporteer die bevindings van die navorsing.