Abstract
This paper concentrates on the credit element of Farmer Support Programmes (FSP) and the financial environment in which FSP credit is applied with a view to assess the importance of the credit component in the FSP. First, the theory on rural financial markets and intermediation is briefly reviewed. This is followed by an application to the FSP. The paper concludes with some policy implications of the findings. The main points that FSP financial policy should incorporate are: avoid loan subsidies and targeting; mobilise deposits; charge positive real rates of interest; avoid concessionary discount lines; reduce transaction costs; and emulate informal finance.
Uittreksel
Hierdie referaat bespreek die krediet element van boerdery-ondersteuningsprogramme (FSP) asook die finansiële omgewing waarbinne krediet aan kleinboere verleen word. Sodoende word gepoog om die belangrikheid van die kredietkomponent van die FSP te bepaal. In die eerste deel van die referaat word die teorie oor landelike finansiële markte kortliks bespreek. Dit word gevolg deur 'n toepassing van dié teorie op die FSP en die bespreking van die belangrikste resultate verkry uit opnames onder kleinboere. Beleidsimplikasies van hierdie resultate word ook kortliks toegelig. Die belangrikste aspekte wat in die FSP se kredietbeleid geinkorporeer moet word is: vermy gesubsidieerde lenings en teikengroepe; mobiliseer deposito's; hef positiewe reèle rentekoerse; vermy konsessionêre lenings; verminder transaksiekoste; en laastens moet dit die informele finansieringsmark nastreef.