Publication Cover
Agrekon
Agricultural Economics Research, Policy and Practice in Southern Africa
Volume 32, 1993 - Issue 4
45
Views
11
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Gekeurde referate/Contributed papers

THE MARKETING OF LIVESTOCK IN SOUTH AFRICA'S DEVELOPING AREAS: A CASE STUDY OF THE ROLE OF SPECULATORS, AUCTIONEERS, BUTCHERS AND PRIVATE BUYERS IN LEBOWA / Die bemarking van lewende hawe in die minder-ontwikkelde gebiede van Suid-Afrika: 'n Gevallestudie van die rol van veespekulante, afslaers, slagters en privaat kopers in Lebowa

&
Pages 230-237 | Published online: 09 Jun 2010
 

Abstract

The importance of livestock in rural households is well known and their role in the households well documented. Despite the important social and cultural value of livestock, especially cattle, there is a growing tendency amongst rural households to sell livestock. This paper is based on research into livestock marketing in developing areas. The research investigates the reasons for selling and marketing channels used by rural households. This paper specifically considers the role of speculators, auctioneers and butchers in the marketing of livestock in developing areas. The increasing popularity of private sales is discussed and analyzed. These different outlets serve as the major marketing channels for livestock producers in developing areas. In marketing their livestock through the different channels, farmers experience a range of problems and constraints. The paper analyses these constraints and complaints and also shows how these affect the farmers' choice of a particular marketing outlet. The paper emphasises that farmers do not have access to market information, i.e. current prices, supply, etc., while auctioneers, the limited buyers at auctions and the speculators do have access to market information. It is therefore concluded that the marketing of livestock in developing areas can be improved through addressing the various problems in the different marketing channels as well as through providing farmers with sufficient market information. This will enable farmers to make informed choices in the marketing of their livestock.

Uittreksel

Die belangrike rol wat lewende hawe in landelike huishoudings vervul is welbekend en wyd gedokumenteer. Ondanks hierdie funksies toon onlangse navorsing aan dat veeboere in die minder-ontwikkelde gebiede toenemend vee vir kommersiële redes, dit wil sê vir uiteindelike bemarking, aanhou. Hierdie referaat is gebaseer op navorsing wat gedoen is oor die bemarking van lewendehawe in die minder-ontwikkelde gebiede van Suid-Afrika en ondersoek die redes vir verkope van vee asook die bemarkingskanale wat gebruik word. Die referaat gee spesifieke aandag aan die rol van veespekulante, veeveilings en slagters in die bemarking van lewende hawe. Die toenemende gewildheid van privaat uit-die-hand verkope word ook ondersoek. Bogenoemde dien as die belangrikste bemarkingskanale vir veeboere in die minder-ontwikkelde gebiede. Die referaat ontleed verder 'n hele reeks van probleme wat hierdie boere ondervind in die bemarking van hul vee. Die struktuur en beperkings van veebemarking in die minder-ontwikkelde gebiede van Suid-Afrika word ondersoek. Klem is geplaas op die rol en belangrikheid van elk van die venkillende bemarkingskanale, die probleme wat ondervind word asook maniere om die funksionering van die kanale te verbeter. Die referaat beklemtoon dat veeboere nie toegang tot markinligting, soos byvoorbeeld, heersende pryse, aanbod, vraag, ens. het nie. Die kopers by vecveilings, spekulante en slagters daarenteen beskik wel oor hierdie inligting. Die bemarking van lewende hawe in die minder-ontwikkelde gebiede kan verbeter word indien daar meer aandag gegee word aan die probleme verbonde aan die bemarking van lewende hawe soos dit per bemarkingskanaal ondervind word en deur veeboere van voldoende en gepaste markinligting te voorsien. Dit sal verseker dat veeboere in hierdie gebiede meer ingeligde keuses in die bemarking van hul lewende hawe sal kan neem.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.